No image
Kgebetli Moele
K. Sello Duiker Memorial Literary Award
 Kgebetli Moele is al vanaf sy hoërskool dae ’n skrywer. Hy studeer tans deur Unisa en woon in Pretoria. Moele se eerste boek, Room 207, is uitgegee in 2006. Dit was ondermeer op die kortlys vir die Statebond-toekenning vir Beste Eerste Boek (Afrika) in 2007. Dit was ook medewenner van die Universiteit van Johannesburg-prys vir kreatiewe skryfwerk in die debuutkategorie, asook medewenner van die Herman Charles Bosman-prys vir Engelse letterkunde gedurende dieselfde jaar. Room 207 verskyn ook in Frans en in Italiaans. Sy tweede boek, The Book of the Dead, is in 2009 deur Kwela Boeke uitgegee.Kgebetli Moele has been a writer since he started high school. He currently lives in Pretoria, and is studying through Unisa. Moele’s debut novel, Room 207, was published by Kwela Books in 2006. It was short-listed for the Commonwealth Writer’s Prize for Best First Book (Africa) in 2007. It was the joint-winner of the Herman Charles Bosman Prize for English fiction as well as joint-winner of the University of Johannesburg Prize for Creative Writing in the debut category. Room 207 also received an honourable mention in the English category of the M-Net Book Prize. It has been translated into French and Italian. His second book, The Book of the Dead, was published by Kwela Books in 2009.

2y